Gimnastiek 2015

THABAZIMBI – Kruiskrag Gimnastiek het die afgelope naweek van 31 Julie en 1 Augustus 2015 hulle eerste klub kompetisie by Sportpro sentrum aangebied met groot sukses. 64 van 100 plus gimnaste het deelgeneem aan onderskeidelik vlakke een tot ses en hul ouderdomme wissel van 4 jaar oud tot 17 jaar.
Hulle wil die ouers, beoordelaars, afrigters en borge bedank vir hul toegewydheid en entoesiasme. Hulle droom is om hierdie kompetisie in die top gimnastiek byeenkoms in die bosveld te maak.

Level 3 Algehele wenners meisies staan hulle vlnr: Tweede Annia De Swardt, eerste  Serena Fernades en derde Chanelle De Beer, saam met Me Zinnia Fenske (Brive Judge-Beoordelaar)
Level 3 Algehele wenners meisies staan hulle vlnr: Tweede Annia De Swardt, eerste Serena Fernades en derde Chanelle De Beer, saam met Me Zinnia Fenske (Brive Judge-Beoordelaar)