Afrikaners by Landbouskou

Pronk Afrikaners skou reeds hul Afrikaner Stoet beeste sedert 1983 by die Thabazimbi Skou en was vanjaar, vir die 11de jaar agter eenvolgens, weer daar met 'n uitstalling van sterk gespierde Afrikanerbeeste. Pronk Afrikaners van Pieter en Elbie de Kock en hulle seun Ben Foulds het die Ras Kampioenbul en -Koei vertoon.
Pronk Afrikaners skou reeds hul Afrikaner Stoet beeste sedert 1983 by die Thabazimbi Skou en was vanjaar, vir die 11de jaar agter eenvolgens, weer daar met ‘n uitstalling van sterk gespierde Afrikanerbeeste. Pronk Afrikaners van Pieter en Elbie de Kock en hulle seun Ben Foulds het die Ras Kampioenbul en -Koei vertoon.

32-Pronk Afrikanerkoei