Thaba rugby seuns hou skool se naam hoog

Die Gariep span was IG Taljaard (agter tweede van regs) die kaptein en Morné v.d. Berg (middelry heel links) was die man van die wedstryd teen Tshepise. Die seuns van Laerskool Thabazimbi wat deel uitgemaak het van die hierdie span was: Morné v.d. Berg, IG Taljaard, Janré van Buuren, Storm Binneman, Vihan Wentzel, Marinus Viljoen en Juan’ rich du Preez.

Die Tshehpise span waar  Douw van der Walt en J.P. Hasebroek van Laerskool Thabazimbi deel uitgemaak het van dié span.

SWADINI – Nege van Laerskool Thabazimbi se rugbyseuns het vanaf 25 – 27 Junie aan die Waterberg Streekstoernooi gaan deelneem te Swadini Forever Resorts.
Die seuns het hulle harte uitgespeel en L/S Thabazimbi se naam hoog gehou. Die seuns is in verskillende spanne ingedeel m.a.w. hulle het saam met ander skole in dieselfde span gespeel, nl: Tshepise (groen) en Gariep (blou).