Die Morster en die Ashoop Prinsessie speel lekker in KunsteGrot

Op die foto vlnr: Shannon Jade Swanepoel,  Claudette Kotze, Alray Rudman Charlene van der Linde, Rita Volschenk & Desmond de Swardt.
Op die foto vlnr: Shannon Jade Swanepoel, Claudette Kotze, Alray Rudman Charlene van der Linde, Rita Volschenk & Desmond de Swardt.

THABAZIMBI – Dié kinderteater is skitterend deur talentvolle jong akteurs aangebied. Hulle het Woensdagmiddag ‘n draai deur Thaba Mall gaan stap en die mense met hulle energie en sang vermaak. Donderdagoggend was daar twee optredes om 10:00 (Afrikaans) en 11:00 (Engels). Ons sal hulle beslis weer sien!