Van Heerden Apteek TBZ

28-Van Heerden Apteek
Van Heerden Apteek het verlede week na hulle nuwe, groter en gebruikersvriendeliker perseel in Thaba Mall geskuif. Op die foto is die personeel vlnr: Angelique van Devender, Angelina Rakodi, Joanie Boshoff, Ismarelda Hattingh, Christel Santos (Bestuurder en Apteker), Sonika de Beer, Roelien Venter, Lorna de Wet, Candice Erasmus, Christiaan Eybers, Rikie Roos (Apteker) en Hanna Raats. Hulle nooi die publiek om gerus ‘n draai by hulle te maak en wil ook net die ou kliënte inlig dat hulle nie weg is nie maar net op die nuwe perseel die besigheid bedryf