Rocco de Villiers in die KunsteGrot – 21 Augustus!

Rocco de Villiers se beurt om by die Super KunsteGrot op te tree op 21 Augustus, bespreekings reeds geopen.
Rocco de Villiers se beurt om by die Super KunsteGrot op te tree op 21 Augustus, bespreekings reeds geopen.

THABAZIMBI – ‘n Geleentheid wat glad nie gemis moet word nie – ons hier in die bosse kry nie aldag die geleentheid om vermaak van dié gehalte te ervaar nie!
Die befaamde pianis Rocco de Villiers is op die verhoog om 19:00! Kom geniet saam‘n heerlike kerslig-musiek aand. Kaartjies nog steeds net R130. Besprekings reeds geopen, maak seker van jou plek. Kontak Rita by 083 7448559/rivo@kunstegrot.co.za
Die volgende flieks sal aangekondig word, hou net die Kwêvoël dop. Indien julle Hollywood in my Huis gemis het, en dit graag nog sou wou sien – kontak Rita onverwyld.