Mimiek

26-Mimiek ou mense (1)

26-Mimiek ou mense (3)
John Jacobs, die Mimiekmeester se besoek aan Thabazimbi het op ‘n hoogtepunt afgeskop met ‘n besoek aan Bosveld-Oord op Woensdag 24 Junie. Sy vertoning was puik en die mense kon nie glo dit wat hulle sien is moontlik nie. Soos gesien kan word op die foto’s het die bejaardes dit baie geniet. Hulle het van die mimiek bewegings saam gedoen wat John vir hulle gewys het.