Juniemaand by Strewe VLU tak

Ilna Schutte en Marthie Peyper was die Junie-maand verjaarsdagdames.

Junie maand se vergadering by Strewe-VLU is gewy aan die maak van ‘n sonhoed, een van die VLU se kompetisie-arikels masjienwerk vir volgende jaar. Karin Pieterse het die leiding in hierdie aanbieding. Dis nou lekker vakansie vir almal en Strewe hou hul volgende vergadering eers weer in Augustus maand.