Strewe VLU
Strewe tak het Dinsdag, 12 Mei weer ‘n heerlike oggend gehad. Elmarie Weatherhall het die groep dames gewys hoe ‘n mens ‘n geskenk kan opdollie soos met waslappe verander sy in ‘n uiltjie of cupcakes. Mens kan ook druk op ‘n kers, sit ‘n gesegde op en met die hitte van ‘n haardroër byvoorbeeld bly dit op die kers.