NEOS Presteer

‘n Oud-leerling verbonde aan Neos Christen Skool, Sasha-Lee Dyer, het onlangs haar Diploma of Public Relations by The Independent Institute of Education te Pretoria met lof verwerf. Sasha-Lee word hoog aangeskryf deur haar lektor in dié se getuigskrif en Neos wens Sasha-Lee net die beste en alle voorspoed met haar loopbaan in die toekoms toe en is baie trots op haar.