Graad gevang

23-Graad gevang
Zenobi Munik, dogter van Hansie en Yolandi Vorster het haar graad ontvang in Finansiële besigheidsbestuur vanuit Unisa Universiteit. Sy is ‘n oud leerling van Hoërskool Frikkie Meyer.