Nuwe bemarkingsvoertuig vir WES

WES Enterprises se bemarkingsveldtog is goed op dreef, en met ‘n nuwe Toyota Landcruiser gaan hulle beslis die “ektra myl” vir hulle kliënte en ook ten volle die moeilike paaie volg. Op die foto handig Justin Piha, Produksie/Bemarkingsbestuurder van WES Enterprises, die motorsleutel aan Karien Smit, bemarker van Wes Enterprises. Wees op die uitkyk vir die Cruiser met die Boskos logo op, of besoek ons in Warmbadweg of kry BOSKOS en ons ander produkte by u naaste Voere verskaffer.