VLU Kongress
MODIMOLLE – Die VLU Kongress van 6-7 Mei was by Weesgerus in Modimolle aangebied. Die VLU strewe tak skrywer van die jaar is Irma Joubert wat ‘n boorling is van Nylstroom en ons kunstenaar vir die Congress was Adam Tas waar hy hulle verras het met sy optrede by die dinee. Dit was ‘n heerlike Congress en almal het dit geniet.