Provinsiale Kleure Rugby

Die o/13 laerskole rugbyspanne het hulle provinsiale finale proewe op Saterdag 9 Mei in Polokwane gespeel en Willie Potgieter, Anrich Basson van Laerskool Thabazimbi is in die o/13 Limpopo span opgeneem

Die o/12 laerskole rugbyspanne het op Vrydag 8 Mei in die finale proewe in Polokwane gespeel. Twee spelers van Laerskool Thabazimbi, Morné Pistorius en Morné van der Berg is in die o/12 Limpopo span opgeneem.