Kunste Eisteddfod

Agt van my RiVo Drama-kids het Saterdag (16 Mei) aan die Pretoria Eisteddfod gaan deelneem. Hulle het pragtig presteer. Op die foto vlnr: Anke-Mari Wentzel Gr 9 (2A++; A+), Lara Nel Gr 9 (A++; A+), Eseias Lamprecht Gr 10 (2A++) Gerdri Eloff Gr 12 (A++; A+; B+), Lize-Mari Rossouw  Gr 8 (A; B+), Gerdie du Plessis Gr 8 (2A+; A), Daneel Jacobs Gr 8 (A++; A) en Anli-René vd Berg Gr 10 (2A).