Kleuterskool

Sonstraaltjie Kleuterskool in Swartklip. is Woensdag 13 Mei deur Zoo on wheels besoek. Zoo on Wheels is op Settlers gesetel en is reeds vyf jaar in die bedryf. Die eienaar, Ray Pointer, gaan van skool tot skool en bring die diere nader aan die kinders. Hy werk self met die diere en vertel die kinders meer oor hulle gewoontes en geaardhede. Vir meer inligting en besprekings kan Ray gekontak word by 072 854 4067