SAVF “thoughlove”

20-Dwelm groep
Die aand om 18:00 het ‘n groep ouers onder aansporing van Cheri ook besluit om ‘n Toughlove-groep te begin waar die ouers leiding sal kry oor en mekaar sal ondersteun met die probleem situasies wat hul kind of gebruiker van afhankilheidsmiddels het. Hou gerus die koerante en media dop vir die aanvang van die groep.
Cheri Kooiman van die rehabilitasiesentrum Ezekiel House in die ooste van Pretoria het Maandag 4 Mei 2015 Frikkie Meyer leerlinge kom besoek en hulle het die volle omvang van dwelmmisbruik besef met die aanbieding.