Pols Gholfdag

‘n Geborgde Gholfdag ten bate van Thabazimbi Crisis Cotrol Centre is Vrydag 1 Mei by die Thabazimbi Gholfklub aangebied. Op die foto is van die wenners saam met van die borge van die gholfdag vlnr: Jaco en Nippie (derdeplek wenners),  saam met Ananda en Wian Lategan (tweedeplek wenners), Mandie Visser van Wildlife 24, wat gehelp het met die reëlings en ook ‘n gaatjie geborg het, Bruce Buckland en Terry Dearlove (wenners van die gholfkompetisie) en Henk Havenga van Thabazimbi Krisisbeheer.