Mini-netbaldag

Die o/9 Netbalspan van Laerskool Thabazimbi was deel van die Mini-Netbaldag te Koedoeskop op 9 Mei 2015. Hulle het wedstryde teen Laerskool Bosveld, Nylstroom en Platina gespeel.  Die tellings was as volg. Thaba vs Bosveld (6-1), Thaba vs Nylstroom (5-2) en Thaba vs Platina (5-1). Die spannetjie is op die foto vlnr voor: Hlobi Nkosi, Carli Robbertse, Niché Röhrs en Erichien Meyer. Middel: Me Reneé Gerber (afrigter), Dimion Visser en me Nicolene du Plessis (afrigter). Agter: Nici Lindtveld, Karla Coetzee en Ivon Keyser.