Laerskool Thabazimbi vaar goed in B-liga Netbal

THABAZIMBI – Die Netbal B Liga van Laerskool Thabazimbi het besonder goed presteer tydens die Streeks Ligawedstryde wat op 23 en 28 April te Laerskool Warmbad plaasgevind het. Ses skole het deelgeneem en elke span moes 6 wedstryde speel. Die o/13B en o/12B spanne het as Ligawenners uit die stryd getree terwyl die o/11B en o/10B spanne het as naaswenners aangewys is.

Laerskool Thabazimbi se o/13 B netbalspan is as ligawenners aangewys. Hulle is op die foto vlnr voor: Odireleng Diale, Anjunet Dicks, Boitshepo Mataboge en Charlize Oberholzer. Agter: Lina Jacobs, Elsje Hinsbeeck en Rykie Combrink.

Laerskool Thabazimbi se o/12 B netbalspan is aangewys as ligawenners: Hulle is op die foto vlnr voor: Juanesca Joubert, Quinelle Blaauw en Inneke Mulder. Middel: Chanté Engelbrecht en Leandri v.d. Merwe. Agter: Me Marlize Joubert (afrigter), Elzaan Smit, Tumelano Kekana, Michayla Tullues en me Herma du Plessis (afrigter).

Die o/11 B netbalspan van Laerskool Thabazimbi het ook as naaswenners uit die stryd getree. Hulle is op die foto vlnr voor: Reba Moidi, Carmen Greeff, June Annandale en Funeka Miya Agter: Me Wilma Prinsloo (afrigter) Kaylin Denton, Bronwen O’Niell en me Anmarié Prinsloo (afrigter).

Laerskool Thabazimbi se o/10 B netbalspan het as naaswenners in die B-Liga uitgetree. Hulle is op die foto vlnr voor: Helena Marais, Simoné van Dyk en Marisan van Buuren. Middel: Mirriam Michael en Refentse Mogweng Agter: me Maryka Schleubush (afrigter) Annatjie Potgieter, Ané Viljoen en me Maryke van Niekerk (afrigter)