Graad gevang

Lara de Klerk saam met haar ma, Bea de Klerk van J&B Juweliers, tydens die TUT gradeplegtigheid wat op 7 Mei 2015 plaasgevind het. Lara het verlede jaar haar radiografie kwalifikasie aan TUT behaal en is tans werksaam by die Thabazimbi Provinsiale Hospitaal.