TAR skenking

Medivet Dierekliniek en personeel word bedank vir die groot skenking van ‘n verskeidenheid van hondekos, katkos en voëlkos wat hulle aan TAR gedoen het om die talle diere wat in hul pleegsorg is te voed. Hulle word ook bedank vir die bystand wat die Medivet personeel hulle bied. Op die foto neem Magda van TAR (heel regs) die kos in ontvangs.