Solidariteit Helpende Hand

Saterdag het Solidariteit Helpende Hand die bejaardes bietjie bederf met heerlike eetgoedjies en ‘n pragtige boekmerkie se foto ook na afloop van die vertoning van French Toast by die KunsteGrot. Die lede van Helpende Hand is op die foto vlnr voor: Louisa van Jaarsveld en Marzahne Dudley. Agter: Clementhy Annandale, Monica Annandale en Ronel Stolz.