Graad gevang

Bianca Kleynhans ‘n oud HFM leerling het haar Bcom graad in Kommunikasiebestuur, BA graad in senior en verdere onderwys en opleidingsfase en haar Honneurs Baccalaureus commercii in Entrepreneurskap in bemarking ontvang met die afgelope gradeplegtigheid in Maart aan die NWU Potchefstroom. Bianca is tans ‘n onderwyser in Rustenburg.