Toughlove – hanteer gesinskrisisse

toughlove
THABAZIMBI – Thouglove stel nie voor dat jy ophou om jou kind lief te hê of te versorg nie, nee, jy word geleer om op te hou om jou selfvernietigende kind soos ‘n hulpelose kindjie te hanteer.
Jy word geleer om gesinskrisisse te hanteer – om jou kind toe te laat om te ontwikkel in ‘n verantwoordelike volwassene. Kom leer HOE! Maandag, 4 Mei 2015 ses uur die namiddag (18:00) by die NG Kerksaal op die hoek van Berglaan en Tiendelaan, Thabazimbi.
Kontak gerus vir Magda de Clerk vir meer inligting oor hierdie kursus by 014 777 1093.