TAR uitreik

17-TAR dansskool
TAR het op Vrydag 10 April ‘n uitreiking in Regorogile gehou en met die samewerking van die Staatsveearts die honde behandel teen bosluise en vlooie. Hondsdolheidsinentings is gedoen en hondekos uitgedeel. Daar is n groot nood vir leibande en donasies daarvoor sal erg waardeer word. Hierdie uitreiking na die armer gemeenskappe gaan van nou af op ‘n gereelde basis geskied.