Spitskop Special Needs School

17-Spistskop SNSDie personeel van Spitskop Special Needs School saam met lede van Roadhogs Motorfietsklub by al die kruideniersware en kos wat deur die Roadhogs ingesamel is. Spitskop Special Needs School dra dan ook hul bedanking oor aan die gemeenskap wat so ruimhartig geskenk het en die Roadhogs wat dit gereël het.