VLU Strewe
SENTRUM – Die VLU Strewe tak het op 24 Maart ‘n kreatiewe oggend gehou aan huis van Gerda Kotze te Sentrum se tuiste. Almal het verjaarsdagkaartjies gemaak en met dit het hulle ook die kompetisie artikels bespreek vir die komende jaar. Die volgende vergadering was by Charmaine Breintenbach op Dinsdag, 14 April.
