Graad gevang

16-Graad Puk Swartklip
Zelda Gerber , dogter van Deon en Martina Gerber van Swartklip, het op 12 Maart 2015 haar BComm Hons in Ekonomie aan die Noorwes Universiteit van Potchefstroom ontvang. Zelda is `n oudleerling van Hoërskool Frikkie Meyer en het in 2010 gematrikuleer. Sy werk tans by CTU-kollege in Potchefstroom.