LS Koedoeskop

13-LS Koedoeskop Netbal
Laerskool Koedoeskop is baie trots op hulle dogters wat weens 18 Maart aan kring proewe by Laerskool Thabazimbi deelgeneem het. Twee lede van die o/12 netbalspan, Tanya Riekert en Zoe Smit het deurgedring na die Area proewe. Twee spellers van die o/13 netbalspan, Amore Odendaal en Jennifer James het ook deurgedring na die Area proewe. Hulle is op die foto vlnr: Jennifer James, Amore Odendaal, Zoe Smit en Tanya Riekert