Huweliksklokke

14-Rabie troue
Angie Lister en Albert Rabie is op 28 Maart 2015 in die huwelik bevestig vanuit die Lede in Christus kerk in Northam. Albei is getoë inwoners van Northam. – Foto Riana Botes