Graad gevang

13-Graad Puk
Chantell Niemand het haar graad in dataverwerking op 17 Maart 2015 by die NWU op Potchefstroom ontvang. Chantell die dogter van Makkie en Clifton Niemand van Thabazimbi het in 2011 aan HFM gematrikuleer. Sy werk tans as programmeerder by Amplats in Rustenburg.