Provinsiale Atlete

Foto Annabelle Tromp
Foto Annabelle Tromp

HFM se provinsiale atlete is aangekondig vir 2015 en staan op die foto voor vlnr: Mnr WA Du P Erasmus, Linmari Ras, Me Christine Reyneke, Mine Lategan, ZW van Deventer, Marco Myburgh, Victor Potgieter, Mnr Gerhard Booyens en Mnr Erich van Rooyen. Agter: William Thulare, Mnr Collin Campbell (Hoof) en Brendan Vermaak