Graad gevang

13-HFM Jason graad
Jason Jacobs wat in 2011 by HFM gematrikuleer het, het sy graad in Ekonomie en Risiko Bestuur by die NWU Puk in Potchefstroom verwerf.