VLU Strewe tak

11 Maart was dit Konferensie tyd in Lephalale. Wat ‘n heerlike oggend met goeie sprekers en lekker kuier geniet. Die Strewe VLU groep was by die konferensie. Hulle het ook met twee tweede plekke weggestap. Die volgende vergadering sal op 24 Maart geskied by Gerda Kotzé op Sentrum. Kom kuier gerus by ons.