General Huweliksklokke March 25, 2015 kwevoel Annette Dreyer en Quintin Shanahan is in Potchefstroom op 6 Desember 2014 in die huwelik bevestig deur dr Tinus Benade. Die paartjie vestig hulself in Swartklip. Related