1975 se 40 Jaar Reünie van HFM Matrieks

Op die foto vlnr voor: Magda Lottering (du Plessis), Andresia van der Westhuizen (Pieters) en Robert Emslie. Tweede ry: Johann Cilliers, Francis Birkenbach (Raaths), Hans du Plessis, Mnr Faan van Wyk, Mnr. Chris Bergsma, Rona du Plessis (Nel), Christa Fouche (Steyn), en mnr Ben van Rensburg.  Derde ry: Cornelius Labuschagne, Leslie Niemann (Lozton), Analise Janeke, Annie Potgieter (Visagie) en Mari Meintjies (van Wyk). Vierde ry: Elsie Pienaar (Furstenburg), Piet Botha, Lourette Maritz (Moller) en Annemarie Viviers (Nel). Agter: Lukas Scheepers, Nina von Sitters (Botha), Annalise Scholtz (van der Merwe), Christa Pretorius (Venter) en Pieter Welgemoed. Afwesig: Nellie Snyders (van Graan).

THABAZIMBI – Die 1975 Matrieks van Hoërskool Frikkie Meyer het hul 40 jaar reünie op Saterdag, 14 Maart gehou te HFM en ‘Nader. Van die 51 leerlinge het 34 opgedaag vir die reünie waarvan twee spesiaal uit Kanada gekom het.
Vyf matrikulante is ongelukkig oorlede en was gemis met die dag. Hulle is Johann Lemmer, Willem de Wet, Adriaan Botha, Mari Ehlers en Thea Venter.
Foto’s geneem deur Paul Dreyer.