Laerskole se eerste kragmeting tydens Hardekoolnaweek 2015

Die wenspan van Juff Elna en Lindi,  die Eerstespan het 'n reuse oorwinning oor Pietersburg Laerskool behaal met ‘n eindtelling van 32-6. Hulle is op die foto vlnr:: Agter: Megan de Aguir, Chanté Brand, Danielle Janse van Rensburg, Kayla van der Merwe, Juf Lindi de Villiers en Ruvé Blaauw. Voor: Juf Elna Massyn, Keke Mothlabi, Rele Malapane en Stellie Jacobs.
Die wenspan van Juff Elna en Lindi, die Eerstespan het ‘n reuse oorwinning oor Pietersburg Laerskool behaal met ‘n eindtelling van 32-6. Hulle is op die foto vlnr:: Agter: Megan de Aguir, Chanté Brand, Danielle Janse van Rensburg, Kayla van der Merwe, Juf Lindi de Villiers en Ruvé Blaauw. Voor: Juf Elna Massyn, Keke Mothlabi, Rele Malapane en Stellie Jacobs.
THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi het weereens die jaarlikse Hardekoolnaweek aangebied. Die naweek was ‘n groot sukses. Die deelnemende skole was Laerskole Pietersburg, Mariepskop en Thabazimbi.
Vir die Rugbyseuns en Netbaldogters byeenkoms die eerste wedstryde vir die seisoen. Die wedstryde was taai maar die spelers het hulle baie goed van hulle taak gekwyt.
Die wenspanne is as volg:
Rugby
Thabazimbi tweedespan speel teen Mariepskop se eerste span en wen 7–5
Thabazimbi tweedes teen Pietersburg tweedes Thaba wen 12–0
0/11 Speel teen Pietersburg en Thaba wen 59/0
Eerstes speel teen Pietersburg en wen 10–0
Netbal:
0/11 B speel teen Pietersburg en wen 7–1
0/12 B speel teen Pietersburg en wen 13-8
0/13 A speel teen Pietersburg en wen 32–6