Protea Ringbal

Die suster en broer, Chante (18) en Charmant (16), is gekies vir die Suid Afrikaanse Protea onder 20 dames en mans Ring Bal spanne. Charmant is ‘n graad 11 leerling in Hoërskool Frikkie Meyer. Hulle het die naweek van 27 en 28 Februarie 2015 SA teen Namibië verteenwoordig en al hulle wedstryde gewen! Die 30ste Mei sal hulle in Kaapstad teen Indië speel.10-Protea Ringball