HFM Interhoër groepe

HFM se Hoofseun ZW van Deventer en hoofdogter Leane du Plooy - was ook die spankapteine vir Interhoër.
HFM se Hoofseun ZW van Deventer en hoofdogter Leane du Plooy – was ook die spankapteine vir Interhoër.
HFM se Spanbestuurders en assistente wat die span na die Interhoër vergesel het.

HFM se Interhoër seuns senior span.
HFM se Interhoër seuns senior span.
Atlete van HFM wat vir nuwe rekords gesorg het. Hulle is op die foto vlnr: Mnr Erich van Rooyen (spanbestuurder) William Thulare, Nelson Mammobola, Brendon Vermaak en Me Christine Reyneke (spanbestuurder).

HFM se Seuns onder 14 EN 15 Junior Interhoër span.

Atlete wat al die items waaraan hulle deelgeneem het, die eersteplekke gevat het. Hulle is saam met mnr Gerhard Booyens,links, en die hoof, Mnr Colin Campbell vlnr: William Thulare, Leane du Plooy en Marco Myburg.

HFM se eerste en tweedeplek wenners tydens die Interhoër.

Afrigters, organiseerders en spanbestuurders wat gesorg het vir HFM se puik vertoning tydens die afgelope Atletiek Interhoër.