Strewe VLU, begin 2015

MAKOPPA – Die Strewe VLU tak het 2015 begin 3 Februarie, met’ n heerlike oggend van beplanning te Makoppa kerksaal meer afgeskop. Al die kompetisie artikels moet in en ons hou Maart konferensie in Lephalale.

Ilna Schutte (links) oorhandig Susan Roets se 20 jaar knopie van lidmaatskap aan die VLU. Baie geluk Susan.
Ilna Schutte (links) oorhandig Susan Roets se 20 jaar knopie van lidmaatskap aan die VLU. Baie geluk Susan.