Platina Skaak

09-LS Platina skaakAlex Kruger, ‘n Graad 2 leerling van Laerskool Platina, het verledejaar tydens die SA kampioenskappe in Skaak ‘n pragtige 3de plek met ‘n brons medalje verower. Verlede Saterdag, 21 Februarie, het hy aan ‘n tawwe toernooi deelgeneem in die Bojanala distrik wat Rustenburg en Brits skole insluit. Hier behaal Alex het ‘n 4de plek.