Geliefde groet ons

THABAZIMBI – Sonette Kotze is Vrydag, 20 Februarie oorlede op haar siek bed. ‘n Familie gedenkdiens was gehou op 26 Februarie 2015.
Sy en haar man Ernst Kotze het 20 jaar terug verhuis van Vereeniging, Thabazimbi toe en ook hul besigheid E&S Motors saam geskuif. Sy het later die Kraaines oorgekoop, was sy oorgelaat het aan haar dogter en skoonseun toe sy begin siek word het.
Sy laat haar man Ernst, haar vier kinder, Desiree, Marik, Ian en Ernst Junior en drie klein kinders agter. Sy was ‘n unieke en spontane mens en gaan baie gemis word.

Sonette Kotze is op 20 Februarie oorlede en haar gedenk diens was gister 26 Februarie. Sy gaan gemis word.
Sonette Kotze is op 20 Februarie oorlede en haar gedenk diens was gister 26 Februarie. Sy gaan gemis word.