BA kleuters

Die Graad R maatjies van Bosveld Akademie het die oumas en oupas van Bosveld Oord gaan op 4 Februarie bederf met soetgoed en geskenkies wat hul self gemaak het.  Baie dankie vir ons hartlike ontvangs en die Gr. R maatjies se bederf. Op die foto staan die groepe saam met van die oumas en oupas.