L/S Provinsiaal

Verskeie atlete van Laerskool Thabazimbi is gekies om aan die Provinsiale Atletiekbyeenkoms Saterdag 28 Februarie 2015 te Polokwane te gaan deelneem. Van die atlete het gekwalifiseer om in meer as een item deel te neem. Hulle is op die foto vlnr Agter: Anrich Basson (Skyfwerp, 100m, 200m) en Kayla van der Merwe (Gewigstoot). Middel: Derick Joubert (Gewigstoot), Morné Pistorius (Hoogspring, Hekkies 150m) en HG Joubert (Gewigstoot). Voor: Joshua de Beer (Hoogspring), Chenell Fouché (Gewigstoot) en Tristan Brits (Gewigstoot).