L/S Dwaalboom atlete

Twee leerlinge van Laerskool Dwaalboom het deurgedring na die Provinsiale Atletiekbyeenkoms wat op 28 Februarie te Polokwane gehou word. Hulle is op die foto Christiaan Welgemoed (Gewigstoot So/12) en Phitlhello Mangena (hoogspring Do/13)