L/S van Wykskraal

Laerskool Van Wykskraal se atlete wat Vrydag in Settlers by die Areabyeenkoms presteer het is op die foto vlnr: Muller Van Reenen – Seuns 0/10 Gewigstoot – 2de Plek, Twana Nel – Dogters 0/12 Hoogspring – 2de Plek en Leilie Steenkampe – Dogters 0/10 Gewigstoot – 2de Plek.