L/S Koedoeskop byskrif

Die atlete van Laerskool Koedoeskop neem Saterdag 14 Februarie deel aan die Streeksbyeenkoms te Lord Milner. Tydens die Area byeenkoms op Settlers was Zoë Smith eerste met 75m Joost Höman (3de met H/S), Gerdro Grobler ( 3de met H/S) en Janko van Deventer (3de met G/S).