Huweliksklokke

Peet en Maria Joubert is op 7 Februarie by die Thabazimbi Skougronde in die huwelik bevestig. Peet is die seun van Kobus en Daleen Joubert en Maria Mower Dogter van Jenny Wilken. Rikus Nel (heel regs) bekende sanger het by die troue opgetree. Die paartjie vestig hulle in Thabazimbi.
Peet en Maria Joubert is op 7 Februarie by die Thabazimbi Skougronde in die huwelik bevestig. Peet is die seun van Kobus en Daleen Joubert en Maria Mower Dogter van Jenny Wilken. Rikus Nel (heel regs) bekende sanger het by se troue opgetree Die paartjie vestig hulle in Thabazimbi.