Bosveld Akademie Atletiek

Die volgende vyf atlete van Bosveld Akademie het deelgeneem aan die Bosveld Byeenkoms te Potgietersrus op Saterdag 7 Februarie. Hulle staan vlnr: Suleen Schutte, Anzèl Meyer, Sunè Meyer and Anica Goosen. Nicolet Trichardt afwesig. Almal het baie goed presteer en gaan verder deelneem aan die NTvl proewe te Naboomspruit 21 Februarie 2015.